Wednesday, 07 September 2016 10:13

Die Aunty Langsaan

Written by Cally Marks
Rate this item
(1 Vote)

Daai is nou die auntie wat jou gaan roep as jy oppad werk toe gaan en vir jou iets se wat sy gehoor het, maar jy moet vir niemand se nie. In die meeste gevalle is haar hare in a swirlkous of in rollers met haar “push-in” slippers. Dis haar “outfit” vir die hulle dag.
Sy weet presies wie gaan hoe laat verby haar huis loop en staan gereed vir n nuwe topic of ‘het jy gehoor’? Ai tog… Sy weet presies watter kinders loop skool en wie is so lui vir skool.

 

 

Sy ken almal se kinders en wat hulle aan vang  sy sal jou sê wanneer  jou kind onbeskof met haar was. Sy kan baie goed stories oor vertel en natuurlik moet sy oordryf. Hierdie Tannie hou daarvan om moeilikheid te veroorsaak. Soms bevraagteken jy as sy 'n lewe van haar eie het? Hoekom moet sy haar neus in almal se besigheid sit?  Sy weet van almal se huislewens beter as die mense wat self in die huis bly. Ek dink sy sal n biografie van elke een se lewe kan skryf. Skinder is een van haar hoogste punte vir die dag. En sy maak almal in die straat naar asof sy 'n speurder is. Mens kan nie eens ‘n minuut te laat verby haar huis gaan nie, dan hoor jy ‘Hoekom is jy so laat vandag?’
Haar gunsteling tydverdryf is om uit te vis wat in jou lewe aangaan. Maar dit is ook dieselfde auntie wat kyk of daar enige vreemdelinge of snaakse mense by jou huis ronddraai… Ons eie ‘neighbourhood watch’.

Last modified on Wednesday, 07 September 2016 10:30
Login to post comments

Tune in to EldosFM on:

87.6FM

No upcoming events

After all that has happened, do you think the strike was successful?
Partly Cloudy

21°C

Eldos

Partly Cloudy

Humidity: 45%

Wind: 20.92 km/h

  • 13 Dec 2018

    Mostly Sunny 31°C 16°C

  • 14 Dec 2018

    Scattered Thunderstorms 29°C 16°C

Mostly Cloudy

22°C

Wenties

Mostly Cloudy

Humidity: 82%

Wind: 27.36 km/h

  • 13 Dec 2018

    Scattered Thunderstorms 24°C 21°C

  • 14 Dec 2018

    Scattered Thunderstorms 25°C 20°C

Partly Cloudy

17°C

Mitchell's Plein

Partly Cloudy

Humidity: 66%

Wind: 30.58 km/h

  • 13 Dec 2018

    Mostly Sunny 18°C 16°C

  • 14 Dec 2018

    Partly Cloudy 19°C 16°C

captcha